Bass Lake Lodge

Wild Whisper Privaat Kamp

Wild Whisper Privaat Kamp sluit die volgende in: ‘n chalet, ‘n private plonspoel en ’n boma met ‘n basiese kampkombuis om maaltye voor te berei. Hierdie selfsorgkamp beloof om ‘n egte smaak van die bosveld te gee.

Die chalet sluit twee slaapkamers in, elk met ‘n koningin-grootte bed en twee enkelbeddens. Elke kamer spog ook met ‘n en-suite badkamer met ‘n stort, smuk area en koffie stasie.

Kamergeriewe:

Kampkombuis toerusting:

Voorraad beskikbaar in ons kampwinkel: