Besprekings: Karavaanpark
Clara du Preez
T: 012 735 1650
F: 086 572 7237
E: camping@basslakelodge.co.za
Kamp besprekings se kantoor ure:
Maandag tot Vrydag 08:00 – 17:00
Leon van den Heever
Eienaar
E: leon@basslakelodge.co.za
Padaanwysings na Bass Lake Lodge
- Van Johannesburg neem die N1 Noord in die rigting van Polokwane.
- Net Noord van Pretoria neem die Cullinan /Zambezi (Sefako Makgatho) afrit.
- By die verkeerslig draai regs in Zambezi Rylaan (Sefako Makgatho) (R513).
- Slaan een verkeerslig oor (Terug na N1).
- By die volgende verkeerslig draai links op R 573 – Kwamhlanga.
- Jy is nou op die R 573 – ook bekend as die Moloto pad.
- Stel jou afstandmeter na 0 en hou aan met die R 573 vir 29.5 Km.
- Kyk uit vir die BASS LAKE bord aan linkerkant.
- Draai links op die grondpad.
- Hou aan met die pad vir 2.5 km terwyl jy die BASS LAKE borde volg.
As jy verdwaal, skakel ons by 012-7351650.
Ons GPS koördinate is: S25° 30.874 | E28° 29.385
Klik op die Google Map icon om ons op Google Maps te kry